To God Be The Glory Publishers                                                              Contact Us

Die Koms van die Koning der Konings

Die koms van die Koning der Konings - Jaap Dieleman

"Die koms van die Koning der konings" is 'n eindtydboek oor 'n Bybelse Profesie.  En wat is 'n profesie? Dit is 'n stukkie geskiedenis wat nog in vervulling moet kom. Daar sal 'n dag kom, waarin al die profesieë oor die Here se koms in vervulling sal kom. Nou is dit steeds 'n geval van "Geseënd is die wat nie sien nie, maar steeds glo", maar wanneer Jesus weer kom, sal jy Hom met jou eie oë sien. Christene wag al tweeduisend jaar op Sy wederkoms en ons is die generasie wat dit gaan sien gebeur. Elke dag bring ons nader aan hierdie wonderlike gebeurtenis van Sy wederkoms.

Die Hemel is 'n werklikheid

Die Hemel is 'n werklikheid - Choo Thomas

"Die Here self het my in 'n getransformeerde, geestelike liggaam op 17 afsonderlike geleenthede hemel toe geneem. Daar het Hy ontelbare dinge vir my gewys wat Hy vir Sy kinders voorberei het. Hy het die hel ook twee keer vir my gewys, sowel as dinge wat tydens die groot verdrukking gaan gebeur nadat Hy Sy kinders hemel toe geneem het. Aan die einde van al hierdie visioene het Hy die wegraping vir my gewys."  

Die Koms van die Koning der Konings

The Coming of the King of kings - Jaap Dieleman

"The Coming of the King of kings" is an end time book about biblical prophecy. And what is prophecy? It is unfulfilled history but one day all will be fulfilled. Now it is still: "Blessed are those who don't see, but yet believe," but when Jesus returns, we will see Him with our own eyes. For two thousand years Christians have been waiting for His coming. We are the generation that is going to see it happen. Every day brings us closer to the spectacular event of His coming.

Die Koms van die Koning der Konings

Heaven is so real - Choo Thomas

Choo Thomas tells a remarkable story of her encounters with Jesus Christ, where she visited heaven many times and saw hell twice.

Her book, "Heaven is so Real" is more than just a book - it is Christ's loving message to a generation that has largely forgotten, misunderstood or is indifferent about Him.

This book will touch your heart and soul and will challenge you to live a life of obedience and purity like you have never done before.  


Die Koms van die Koning der Konings

DVD - Heaven is so Real

This DVD contains an interview with Choo Thomas.